BELANGRIK

Eksamen Datums

Eksamen datums is onderhewig aan verandering volgens die Departement van Onderwys.

00 : 11 : 02 : 25

VERBY

Kwartaal 1

Geen Eksamens

Slegs Deurlopende Assessering

HUIDIG

Kwartaal 2

Eksamens

Begin: Mei 27 Eindig: Junie 7

OPPAD

Kwartaal 3

Geen Eksamens

Slegs Deurlopende Assessering

OPPAD

Kwartaal 4

Eksamens

Begin: T.B.A

Eindig: T.B.A

Eksamen Afbakenings:

Beskikbaar nader aan eksamen datums.

PILARE

Ons Fondasie Pilare

Die areas van fokus wat ons glo leerders toelaat om gesonde, wel geronde en ingeligte volwassenisse te word, kan opgedeel word in die volgende.

SPAN

Die Skool Span

Toegewyde professionele persone verenig in passie vir opvoeding, innovasie, en die koestering van 'n positiewe omgewing vir ons skoolgemeenskap.

+0

Onderwysers

0

Leerders op Leerling Raad

0

Ondersteunings Personeel

Onderwys Personeel

Passievolle opvoeders toegewyd daaraan om 'n liefde vir leer te kweek, 'n ondersteunende omgewing te bied, en studente te inspireer om hul volle potensiaal te bereik deur middel van innoverende, persoonlike onderrigmetodes.

Administratiewe Personeel

Doeltreffende, vriendelike en toegewyde personeel verseker gladde skoolbedrywighede en uitstekende ondersteuning vir studente en gesinne.

Studente Onderwysers

Energieke, aspirant-opvoeders wat vars perspektiewe en entoesiasme bring om ons leeromgewing te verryk.

Beheerliggaam

Toegewyde professionele en ouers wat 'n inklusiewe omgewing en opvoedkundige uitnemendheid bevorder deur aktiewe, samewerkende besluitneming.

HOOF

Ons Hoof

Welkom by Laerskool Middelburg waar elke kind die geleentheid het om te speel, leer en ontwikkel.

Wat ons leerders inwag, is 'n vreedsame atmosfeer waar hulle hul kreatiwiteit kan uitdruk en positiewe verhoudings kan bou terwyl ons personeel hul unieke identiteite koester.

Ons skool het 'n uitstaande reputasie vir akademiese, kulturele en sportprestasies. Ons is toegewyd aan die holistiese ontwikkeling van elke kind en lei elke leerder na hul volle potensiaal.

Met 'n streng maar gesonde dissiplinêre stelsel gebalanseerd deur sorg en oorweging, streef ons daarna om fondamentele kernwaardes te lê wat leerders lank na hul tyd by Laerskool Middelburg kan vergesel.

Voel asseblief vry om ons te kontak met al u navrae en om u behoeftes uit te brei. Ons is trots op 'n oopdeurbeleid en wil graag beide ouers en hul kinders bystaan.

Ons verwelkom u by die Koedoekoppe en ons vriendelike gemeenskap. Ons sien werklik uit daarna om u te ontmoet en om u deel te hê van ons geliefde skool.

Mr Gerrie van der Merwe

HULP

Ouer Hulpbronne

Sien gerus ons publieke hulp informasie boekies. Enige en alle informasie wat U benodig om 'n ingeligte keuse te maak kan hier gevind word.

BESONDERHEDE

Kontak Ons

KONTAKTE

Ons Admin Kontaklys

Kontaknommers:

Laerskool Middelburg (Gr 1-7):

013 282 5298

Koedoe Spoortjies (Gr R):

013 243 1306

Koedoe Oortjies (Kleuterskool):

013 282 5072

Finansies (Whatsapp):

079 675 3025

Kontak Emails:

Adress:

32 Joubert Street, Middelburg, Mpumalanga, 1055

TYE

Bedryfsure

Formele Onderrigure

Maandag - Donderdag:

07:30 - 13:30

Vrydag:

07:30 - 13:00

Saterdag - Sondag:

Gesluit

Skool Jaar 2024

Kwartaal 1:

Jan 17 - Mar 20

Kwartaal 2:

Apr 3 - Jun 14

Kwartaal 3:

Jul 9 - Sep 20

Kwartaal 4:

Okt 1 - Des 11

  • Super proud of Laerskool Middelburg!

    A school where values still matter, and teachers give their best and care for the children!

    Helét de Beer

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Exceptional creativity, impeccable execution.

    Corne

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Outstanding school! Dedicated to nurturing young minds and fostering a supportive learning environment.

    Highly recommended for parents seeking quality education for their children.

    Catrien Muller

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Laerskool Middelburg has top quality - sport, academics and culture!

    Laerskool Middelburg is ń 5 ster skool!

    Lené Erwee

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Laerskool Middelburg is a standout school, excelling in sports, culture, academics, and values. With a commitment to holistic development, it fosters well-rounded individuals who thrive both in and out of the classroom.

    This school is a beacon of excellence in every aspect of education.

    Corné

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Laerskool Middelburg is 'n goeie skool met goeie onderwysers wat die kinders op alle terreine motiveer om hulle beste te doen.

    Huldi van Niekerk

    Parent of Laerskool Middelburg

  • 2010 tot 2017... beste jare van skool so ver gewees. onnies is super amazing. sal defenitief se dat die een awesome skool is. mis nogal die ou dae as ek so terug dink. een ding is verseker, middies weet hoe om n spoor in jou hart te los

    Amy Botha

    Parent of Laerskool Middelburg

  • My son was there before and I loved the teachers and the principal is fantastic..

    Lillian Putter

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Beste laerskool in Middelburg.
    Kom kuier saam by ons jaarlikse fees.

    Mariska van den Heever

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Fantastic school, my children are all very happy.

    Diane Bosman

    Parent of Laerskool Middelburg

  • One of the best schools in Middleburg.

    Katlego Mohloba

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Om gee skool waar niemand beter is as ñ ander nie.

    Bettie Pieters

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Wat 'n Show!!! Ongelooflik!! Wow. Puik verby!!! Hierdie skool Rock.

    Melany Mouton

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Al die Onderwysers wat betrokke was julle is awesome !!! Dankie dat julle soveel tyd en energie insit vir ons seun en baie dankie dat julle so mooi na ons seuns gekyk het.

    Alida van Straten

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Ek het 2 kinders in die skool en was nog nie 1 dag spyt nie. Selfs my seuntjie wat nooit wou skool toe gaan nie kan deesdae nie wag om na SY SKOOL toe te gaan nie. Dankie Laerskool Middelburg.

    Danie van Tonder

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Beste vir ons kinders.

    Cindy le Grange

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Trotse Middies! Skool wat karakter bou met durf en daad!

    Annette Salzwedel

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Ek gaan laai vanoggend vroeg iets by die skool en hoor hoe die kinders worship in die saal. Ps. 22:4 kom by my op dat die Here woon waar die lofsange van sy volk weerklink. Dankie Laerskool Middelburg vir wat julle ons kinders leer. Mag Jesus vandag en elke dag welkom voel daar

    Marie Jordaan

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Beste onthaal wat ek al ooit gehad.

    5* diens. Dankie.

    Christo Wiggett

    Parent of Laerskool Middelburg

  • 5 stars!

    Corlia Britz

    Parent of Laerskool Middelburg

  • Wonderlik om deel te wees van 'n wen span!

    Deidre Oosthuizen

Wees Wakker

Volg ons

Kontak ons

013 282 5298

middies@lsmbg.school

© 2023 Laerskool Middelburg. Middelburg, Mpumalanga. All Rights Reserved