AKADEMIE

Ons Akademie

Petrea v.d. Heever

Adjunkhoof

petrea.h@lsmbg.school

Koedoppe se heel belangrikste prioriteit by die skool is hul akademie.


Dit is die skool se verantwoordelikheid om leerders toe te laat om op vele akademiese vlakke te ontwikkel, elkeen volgens hul eie tempo.


Ons leef in 'n vinnig veranderde wêreled en leerlinge moet voorberei word om hul plek in die samelewing vol te staan en selfs vaardighede aan te leer vir beroepe wat nog nie eers bestaan nie.


Die bestuur is gedurig besig om akademiese prestasies te evalueer en aan te pas om by te bly by die vinnige veranderderde wêreld waarin ons leef.


Verrykings vakke soos skaak en inligtingstegnologie word ingesluit in die kurrikulum om kritiese denke en die aanwending van tegnologie te ontwikkel.


Daar word gepoog om vir elke leerder 'n veilige leeromgewing te skep waar hulle kan leer sodat elkeen sy roeping kan vind.

AKADEMIE

Ons Departementshoofde

Méchelle Dürr

Lewensvaardighede Departementshoof

mechelle.d@lsmbg.school

PJ Strydom

Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie Departementshoof

pj.s@lsmbg.school

Marilie Potgieter

Afrikaans en Engelse Taal Departementshoof

marilie.p@lsmbg.school

Louis Potgieter

SW en EBW

Departementshoof

louis.p@lsmbg.school

Kathleen Prinsloo

Junior-fase

Departementshoof

kathleen.p@lsmbg.school

Sien ons fasiliteite met u eie oë!

KWAARTAAL 1 - 2024

Graad 7 Top 10

Anzel

Schuck

Arno

van Niekerk

Caleb

de Beer

Carli

de Beer

Christiaan

de Beer

Haile

Nel

JL

Venter

Lené

Erwee

Milan

Jooste

Nelandi

Buchan

Wade

Strydom

KWAARTAAL 1 - 2024

Graad 6 Top 10

Abigail

Grove

Anastasia

Mutadza

Anria

Botha

Deone

Botha

Juhan

Kruger

Lienkie

Hertzog

Lilliana

Gotthardt

Midane

Joubert

Mieke

Horn

Phillipa

Mulder

KWAARTAAL 1 - 2024

Graad 5 Top 10

Amone

vd Merwe

Caleb

Cullen

Erika

Roos

Kayla

Hall

Liam

Spires

Muller

Potgieter

Nea

Versfeld

Nicus

vd Merwe

Wihan

Scholtz

Zanli

Botha

KWAARTAAL 1 - 2024

Graad 4 Top 10

Anke

vd Berg

Annebelle

Jooste

Caleb

Pretorius

Jannes

Kruger

Joshua

Cass

Marli

van Rooyen

Nico

Hallat

Renate

Beukes

Ruben

Botha

Sakhiwesihle

Simelane

akademie

Aanlyn leer

By Laerskool Middelburg bied ons Polar Academy aan, 'n innoverende aanlyn platform wat studente 24/7 toegang gee tot hul huiswerk, aktiwiteite, en lesse.


Hierdie platform maak leer vinniger, meer doeltreffend en stel studente in staat om beter resultate te behaal. Met Polar Academy kan leerlinge hul studietyd effektief bestuur, toegang verkry tot noodsaaklike hulpbronne, en onmiddellike terugvoer ontvang op hul vordering.

Dit versterk selfstandigheid en akademiese uitnemendheid, wat ons studente 'n voorsprong gee teenoor dié sonder soortgelyke tegnologie.


Ontdek hoe Laerskool Middelburg saam met Polar Academy jou leerervaring kan transformeer.

Ter waarde van R3600 per jaar ingesluit in elke leerder se skoolfonds teen geen addisionele koste nie!

akademie

Remediërende Leer

Partymal val 'n bou blok in 'n leerder se akademiese verwysings raamwerk weg. Ons remediasie program mik om daai steun terug te plaas voor dit u leerder se leer proses benadeel.

Om meer uit te vind kontak Juffrou Petrea:

petrea.h@lsmbg.school

geskiedenis

Ons Vorige

Akademiese Presteerders!

Kyk terug op ons vorige presteerders en word gemotiveer om jou talente en kennis te benut om jou toekoms te bou!

Wees Wakker

Volg ons

Kontak ons

013 282 5298

middies@lsmbg.school

© 2023 Laerskool Middelburg. Middelburg, Mpumalanga. All Rights Reserved