TOER
Ons Virtuele Toere
Sien eerste hand wat vir jou kinders voorlê hier by Laerskool Middelburg. U kinders is veilig in die hande van ons gekwalifiseerde en professionele personeel.
Virtual toer
Graad 7
Sien ons uitblink Graad 7 personeel in hul natuurlike habitat, die Koedoekop Weivelde!
Virtual toer
Graad 6
Ons Graad 6 personeel berei leerders voor vir die volgende groot stap in die Wêreld deur avontuur en insig.
Virtual toer
Graad 5
Ons Graad 5 personeel help leerders om hul potensiaal te ontsluit in die met boeiende en vreugdevolle lesse.
Virtual toer
Graad 4
Ons Graad 4 personeel moedig leerders aan in die om nuuskierigheid en kennis na te streef.
Virtual toer
Graad 3
Ons Graad 3 personeel inspireer leerders in die deur leer en vreugde saam te bring.
Virtual toer
Graad 2
Ons Graad 2 personeel help leerders om nuwe wêreldwonders te verken en kreatiwiteit te ontwikkel.
Virtual toer
Graad 1
Ons Graad 1 personeel ondersteun kinders waar hulle hul eerste stappe in lees en skryf begin.