LEERLINGRAAD
Marilie Potgieter
Leierhoof
By Laerskool Middelburg speel ons leiers n baie groot rol.
Ons is opgewonde vir wat hulle sal bereik in 2024. Onthou: "Omarm elke nuwe dag: Sien geleenthede, wees dankbaar, en vind vreugde." - Dr. Steve Maraboli.
Leierskapontwikkeling is sleutel.
Saam met hierdie leiers se ouers, is ons ook baie trots op hulle en hoop dat hulle, as leiers, groot drome en ideale het vir 2024. Ons tema hierdie jaar is dan ook baie gepas: "We are all in this together"
Ons leiers gaan kamp saam met die voogde met die oog op: leierontwikkeling, om beter verhoudings te bou en om ons leiers geleentheid te gee om mekaar beter te leer ken. Die leiers ontvang deeglike opleiding vir onderskeie take wat hulle moet verrig tydens hulle termyn.
Daar is 6 verskillende portefeuljes waarop ons leiers kan dien. Elkeen van hierdie portefeuljes het hulle eie projekte en verantwoordelikhede.
Die leiers moet ten alle tye netjies wees. Ons informele leierdrag word op Vrydae en tydens geleenthede gedra wat die leiers werk. Vir die res van die week dra ons die spoggerige strepiesbaadjies, saam met ons skooluniform, en die kleintjies by die skool ken ons as: die maatjies-met-die-baadjies!
Die leiers het n groot aandeel daarin om ons skool ‘n spog skool te hou.
Elke leiertermyn, is 'n geleentheid - vir ontwikkeling, selfontdekking en groei, gryp dit aan. Anoniem het gesê dat geleenthede soos die sonsopkoms is, wag jy te lank, dan het jy dit gemis.
Vriendelike groete
Marilie Potgieter
Méchelle Durr
Leiervoog Bemarking en Welstand
Isabel Smit
Leiervoog Akademie en Kultuur
Thys Matthee
Leiervoog Veiligheid en Sport
PORTEFEULJE
Hoofleiers
Anzel Shuck
Hoofdogter
Hoofseun
Milan Jooste
Onderhoof: Akademie
Caleb de Beer
Onderhoof: Akademie
PORTEFEULJE
Akademie
Nelandi
Buchan
Luchelle
Labushagne
Ruvé
Swart
Francois
Fouche
Joshua
Botha
PORTEFEULJE
Sport
Mieke du Plessis
Onderhoof: Sport
Joachim Mulder
Onderhoof: Sport
Justin
Olds
Ofentse
Aphane
AJ
Kidson
Anneke
Lourens
Lyla
Titus
Katya
du Toit
Lieke Burger
Onderhoof: Veiligheid
Webster Austin
Onderhoof: Veiligheid
PORTEFEULJE
Veiligheid
Christopher
Matthee
Lukhanyo
Mithi
Rupert
Dhooge
Carli
Botha
Chantene
Cornelius
Damion
Ntswana
PORTEFEULJE
Kultuur
Suné Austin
Onderhoof: Kultuur
JL Austin
Onderhoof: Kultuur
Jamie
Pullen
Jandre
Prinsloo
Isabelle
Boyd
Mioné
van Dyk
Marcus
Burger
Isabelle
Lubbe
PORTEFEULJE
Bemarking
Sebastiaan
van Zyl
Janko
Pretorius
Bijon
Landman
Divine
Mukhubedu
M’landi
Blake
Michaela
Ferreira
PORTEFEULJE
Welstand
Mieke Veldman
Onderhoof: Welstand
Arno van Niekerk
Onderhoof: Welstand
Ulrich
Nel
Shivani
Gerber
Lené
Erwee
Mpilo
Magolego
Eckhardt
Petrick