akademie
Ons Rekenaarklasse
Darius Botha
Senior Rekenaarklas Organiseerder
darius.b@lsmbg.school
Welkom by Laerskool Middelburg se rekenaarklas, waar ons toegewy is aan die bevordering van tegnologiese vaardighede. As die laborganiseerder verseker ek dat ons fasiliteite state-of-the-art toerusting en sagteware bied.
Hier kan leerders ons handgemaakte kursusse verken, en hul digitale vaardighede uitbrei.
Marlé van Zyl
Junior Rekenaarklas Organiseerder
marle.z@lsmbg.school
TECH STACK
Ons Tech Stack