GEMEENSKAP
Donasies
GEMEENSKAP
Goedere
Vir die donasie van fisiese goedere verwys asb. na Mechelle Durr vir 'n opgedateerde lys behoeftes en begeertes.
Kontak:
mechelle.d@lsmbg.school
Fisiese goedere sluit in:
Klere
Kos
Boeke/Handboeke
Meubels
Opvoedkundige Materiaal
Sport Toerusting
Musiek Instrumente
GEMEENSKAP
Finansiële Bydrae
Finansiële bydrae:
Kontantbydraes vir skoolverbetering.
Beurse of fondse om studente van lae-inkomste gesinne te ondersteun.
Bydraes tot spesifieke programme (STEM, kuns, sport)
Digitale Donasies
EFT
Bankbesonderhede
Rekeningnaam: Skoolfonds
Rekeningnommer: 010 980 0870
Rekeningtipe: Current
Takkode: 632005
GEMEENSKAP
MySchool Rewards Program
'n Program wat die verbruiker niks addisioneel kos nie maar wat jaarliks meer as R8 miljoen insamel vir skole en gemeenskappe.
Vind meer uit op www.myschool.co.za
GEMEENSKAP
Klerebank
Indien u geen verdere nut het vir ou skoolklere nie kom skenk dit gerus aan ons klerebank!
U is welkom om klere wat te klein is om te ruil - maar slegs as die ou klere in ‘n goeie, bruikbare toestand is.
Formele Onderrigtye
Maandag - Donderdag
13:00 - 14:00
BORGE
Hoe Werk Borgskappe
Vir borgskappe in verband met die volgende afdelings kontak asb. die relevante persone:
Atletiek:
PJ Strydom
pj.s@lsmbg.school
Rugby:
CT Mostert
ct.m@lsmbg.school
Netbal:
Kathleen Prinsloo
kathleen.p@lsmbg.school
Hokkie:
Estelani Hattingh
estelani.h@lsmbg.school
Tennis:
Jaco Watson
jaco.w@lsmbg.school
Krieket:
Darius Botha
darius.b@lsmbg.school
Swem:
Regg v.d. Heever
regg.h@lsmbg.school
Lang Afstand:
Danie Cock
danie.c@lsmbg.school
Borge vir enige iets anders as die bogenoemde,
kontak ons kantoor:
middies@lsmbg.school
bemarking1@lsmbg.school
ADS
Advertensie Geleenthede
Advertensieborde op Sportvelde vir 2024
Die advertensieborde se koste beloop R 6500.00 vir 2024! (Maart 2024 – Maart 2025)
Laerskool Middelburg dra die koste vir die ontwerp, maak en opsit van die bord! Ons
kan ook op aanvraag vir u besigheid ‘n Artikel 18A uitreik vir belastingdoeleindes.
Die standaard grootte van ‘n bord is 2450 x 1225.
Die koste sluit in:
• Advertensie spasie op Laerskool Middelburg se webtuiste.
• Logo spasie op gedeelde facebook-post. (eenmalig)
Kontak gerus ons bemarkingspan:
bemarking1@lsmbg.school