REGISTRASIE

Ons Aansoek Process

STAP 1

Kom kuier by ons in die kantoor

Maak 'n draai by ons kantoor en vra vir ons ontvangs dame, Uda, vir 'n inksrywingsvorm. Sou sy nie beskikbaar wees nie, vra vir enige een van ons behulpsame kantoor dames om U te help.

Uda Mulder

Sekretaresse: Hoof

STAP 2

Vul die inskrywingsvorm in

Vul die inskrywingsvorm deeglik in. Daar is sekere dokumente wat ons benodig in lyn met die departement se direktiewe so maak seker U berei hulle voor saam met die inskrywingsvorm.

Geboortesertifikaat word benodig vir aansoek.

Nuutste rapport word benodig vir aansoek.

STAP 3

Bring die inskrywingsvorm terug

Sodra die inskrywingsvorm volledig ingevul is en die nodige dokumente versamel is, besorg alles saam terug na Uda in die kantoor.

Neem kennis van die volgende:

  1. Die invordering van 'n inskrywingsvorm verseker nie toelating vir U kind nie. Spasie is beperk en in hoë aanvraag.

  2. Daar is geen aansoek fooi betrokke tydens die aansoek proses nie.

FOOIE

Skool Fooie

Sien die jaarlikse skoolfooie

Maandeliks

R1 600

p/month

for 11 months

Jaarliks

R15 840*

eenmalig

bespaar R1 634

Skooolgeld vir 2024Graad 1 tot 7

Ons bied alles wat nodig is om jou kind se potensiaal vry te stel gedurende hul mees vormende jare om konstante groei te verseker.

Skoolgelde vir 2024
Graad R

As die geleentheid gegee sou word, sou jy nie wil hê dat jou kind hul lewensreis begin met die beste beskikbare ondersteuning en leiding in Middelburg nie?

Maandeliks

R1 820

p/maand

vir 11 maande

Jaarliks

R18 018*

eenmalig

bespaar R1 865

*Afslag op jaarlikse prys slegs beskikbaar indien voor 31 Januarie betaal word

EKSTRAS

Addisionele Voordele

Ingesluit in die skoolfonds is toegang tot bevorderde tegnologie om ons leerders te help die 21ste eeu te bemeester, op hul eie tyd en tempo.

Google Workspace

Produktiwiteits Sagteware

'n Versameling aanlyn gereedskap vir e-pos, dokumente, en samewerking, maklik en veilig om te gebruik, wat alles op een plek organiseer.

Ter waarde van R1'520 per jaar.

Aanlyn Studie

Platform

Polar Academy is 'n aanlyn leerplatform wat onbeperkte oefening bied en 24/7 beskikbaar is, ideaal vir deurlopende opvoeding en oefening op leerders se eie tyd.


Gebruik die Coupon Kode om afslag te kry vandag!

KOEDOE24

Canva

Design

Sagteware

'n Aanlyn ontwerpplatform met vir aanbiedings, sosiale media, en meer, wat eenvoudige kreatiewe uitdrukking moontlik maak.

Ter waarde van R1'500 per jaar.

*Gekombineerd is hierdie sagteware R3'020 werd per jaar per leerder, volledig ingesluit in leerders se skool fonds. Die sagteware kan nie omgeruil word vir krediet op U skoolfonds balans nie.

TOER

Waarvoor wag jy? Boek 'n Toer Vandag

Kom kyk in persoon na ons fasiliteite sodat U 'n ingeligte keuse kan maak. Of maak gebruik van ons virtual toere.

Lisa Kruger

Bemarker

Ek is hier om te help! Boek 'n datum vooraf of kontak my direk oor Whatsapp dan reël ons 'n tydsgleuf wat beter vir U werk. Groete!

bemarking2@lsmbg.school

LOOPBAAN

Huidige Werksgeleenthede

30 jaar se ondervinding of nog besig met jou studies, doen aansoek by ons vir jou onderwys loopbaan om te skyn!

Petrea van den Heever

Adjunkhoof

Welkom by Laerskool Middelburg!

As die Adjunkhoof is ek opgewonde dat jy belangstel om by ons span aan te sluit. Ons is op soek na passievolle opvoeders wat gereed is om 'n betekenisvolle impak te maak.

My rol behels die hersiening van aansoeke en die voer van aanvanklike onderhoude. As jy toegewyd is om jong gedagtes te inspireer en by te dra tot 'n positiewe leeromgewing, hoor ons graag van jou.

Sterkte, en dankie dat jy ons oorweeg.

LOOPBAAN

Vakante Poste

Graad R

Nie-beskikbaar

Graad 1

Nie-beskikbaar

Graad 2

Nie-beskikbaar

Graad 3

Nie-beskikbaar

Graad 4

Nie-beskikbaar

Graad 5

Nie-beskikbaar

Graad 6

Nie-beskikbaar

Graad 7

Nie-beskikbaar

Administratief

Nie-beskikbaar

LOOPBAAN

Kwalifikasies en Vereistes

Voel vry om aftelaai of te share op ander platforms soos Facebook of Whatsapp.

LOOPBAAN

Hoe om Aansoek te doen

Stuur jou CV in via e-pos en spesifiseer vir watter posisie jy aansoek doen.

LOOPBAAN

Hoekom Aansoek doen?

As 'n lid van Laerskool Middelburg se personeel kry jy toegang tot van die nuutste tegnologie en gesertifiseerde opleiding daarmee om jouself te help groei en jou leerders beter te kan help leer obstruksies oorkom!

LOOPBAAN

Studente Onderwysers en Internskappe

Stuur jou CV in via e-pos en begin jou onderwysloopbaan met direkte insette vanaf gesoute personeel, in persoon opleiding en finansiële ondersteuning om jou universiteits kostes te help dek!

Wees Wakker

Volg ons

Kontak Ons

013 282 5298

middies@lsmbg.school

© 2023 Laerskool Middelburg. Middelburg, Mpumalanga. All Rights Reserved