AKADEMIE
Ons Akademie
Petrea v.d. Heever
Adjunkhoof
petrea.h@lsmbg.school
Koedoekoppe se heel belangrikste prioriteit by die skool is hul akademie.
Dit is die skool se verantwoordelikheid om leerders toe te laat om op vele akademiese vlakke te ontwikkel, elkeen volgens hul eie tempo.
Ons leef in 'n vinnig veranderde wêreled en leerlinge moet voorberei word om hul plek in die samelewing vol te staan en selfs vaardighede aan te leer vir beroepe wat nog nie eers bestaan nie.
Die bestuur is gedurig besig om akademiese prestasies te evalueer en aan te pas om by te bly by die vinnige veranderderde wêreld waarin ons leef.
Verrykings vakke soos skaak en inligtingstegnologie word ingesluit in die kurrikulum om kritiese denke en die aanwending van tegnologie te ontwikkel.
Daar word gepoog om vir elke leerder 'n veilige leeromgewing te skep waar hulle kan leer sodat elkeen sy roeping kan vind.
akademie
Ons Vakke
Sien 'n opsomming van al die vakke wat ons bied by Laerskool Middelburg.
Afrikaans
Engels
Wiskunde
Natuurwetenskappe
Tegnologie
Informasie en Kommunikasie Tegnologie
Engels
Engels
Engels
Engels
Remediërende leer
Algemene Kennis
AKADEMIE
Ons Departementshoofde
Méchelle Dürr
Lewensvaardighede Departementshoof
mechelle.d@lsmbg.school
PJ Strydom
Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie Departementshoof
pj.s@lsmbg.school
Marilie Potgieter
Afrikaans en Engelse Taal Departementshoof
marilie.p@lsmbg.school
Louis Potgieter
SW en EBW
Departementshoof
louis.p@lsmbg.school
Kathleen Prinsloo
Junior-fase
Departementshoof
kathleen.p@lsmbg.school
akademie
Remediërende Leer
Partymal val 'n bou blok in 'n leerder se akademiese verwysings raamwerk weg. Ons remediasie program mik om daai steun terug te plaas voor dit u leerder se leer proses benadeel.
Om meer uit te vind kontak Juffrou Petrea:
petrea.h@lsmbg.school